Thursday, March 18, 2010

Karoo Hartfees 2007

Die idee vir die Hartfees is gebore in die verbeelding van ‘n paar entoesiastiese inwoners wat glo dat Beaufort-Wes so ‘n gebeurtenis nodig het om weer ‘n positiewe Ernst fokus op die dorp te plaas, toerisme te bevorder, die breë gemeenskap te bevoordeel en sekere diensleweringsorganisasies soos bv.die trauma eenheid van die hospitaal finansieël te help. Almal is dit eens dat die Hartfees ‘n jaarlikse gebeurtenis moet wees.

Hierdie jaar herdenk ons die 40ste jaar van die eerste hartoorplanting deur die hartspan onder leiding van Prof. Chris Barnard. Prof. Chris Barnard is hier in Beaufort-Wes gebore en ook ter ruste gelê. Die Hartfees het dus ten doel om alles wat goed is vir die hart te doen. Kom dus na die Beaufort-Wes Hartfees om te ontspan, te ontlaai en deel te neem aan die feestelikhede wat ons beplan.

Have a look at our programme and feel welcome to contact us for whatever you may need to convince you that 17 to 21 October 2007 should be the weekend that you visit Beaufort West and experience our hospitality, wide open spaces, Karoo lamb, biltong, olives and our stars (musical and heavenly).

We look forward to seeing you here.